'N NUWE BESIGHEIDS GELEENTHEID NET VIR JOU!

Semantiek Sentrums - Geniet jy dit om met kinders te werk?

Hier is 'n Geleentheid vir jou om 'n entrepreneur te wees.

  • Begin jou eie Semantiek Sentrum van die huis af.
  • Kies jou werksure wat by jou leefstyl pas.
  • Werk met 4 to 6 leerders met een bordspel
  • Graad 4 tot graad 12
  • .
  • Ons doel en missie is om soveel as moontlik leerders te help in Afrikaans huistaal of tweede taal.
  • Ons gee jou die geleentheid om 'n verskil te maak aan elke leerder in jou sentrum.
  • Sentrums is bekostigbaar en ons bied volle ondersteuning vir elke sentrum.
  • Gratis opleiding word gebied. Hier is 'n geleentheid wat jy nie kan misloop nie.

Ons bied 'n geleentheid vir jou om jou eie besigheid te bestuur van die huis af.

Sou jy graag die baas wil wees van jou eie besigheid? Word deel van ons besigheid "Semantiek Kring" en maak 'n verskil aan elke leerder in jou sentrum.

  • Ons program is uniek.
  • Ons gebruik 'n bordspel en geen rekenaars.
  • Elke sentrum ontvang intensiewe opleiding met 'n registrasie sertifikaat.
  • Elke Sentrum word op ons webwerf geadverteer.
  • Sentrums ontvang die nodige bemarkingsmateriaal om te begin.
  • Sentrums ontvang ondersteuning van hoofkantoor.
  • Eenmalige koop bedrag betaalbaar met 'n maandelikse fooi.
  • Kontak ons gerus vir die verskillende pakkette en kostes.

Neem eienaarskap vandag

Semantiek sentrum is bekostigbaar - ons bied 'n spesiale geleentheid vir jou

Ontvang die nodige bemarkings materiaal om jou besigheid te begin,en volle ondersteuning van hoofkantoor.

Sentrums is bekostigbaar en ons bied volle ondersteuning vir elke sentrum. Gratis opleiding word gebied. Hierdie is 'n geleentheid wat jy nie kan misloop nie.