Maklik Leer Met Semantiek
NUUT !!! Ons stel ons nuwe "Maklik Leer Met Semantiek" bekend vir leerders vanaf graad 4 tot graad 12. Betaal aanlyn en laai die nodige inligting af soos benodig. Ons begin met "Woordsoorte" Die Werkwoord. Gaan na die skakel op ons webwerf "Koop" en gaan kies die nodige inligting wat die leerder benodig.
WOORDSOORTEWerkwoorde
Wat is 'n werkwoord?, Selfstandige werkwoord/Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord, Koppelwerkwoord, Oorganklike hoofwerkwoord, Onoorganklike hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord van tyd, Hulpwerkwoord van wyse, Hulpwerkwoord van vorm
